Deel

EKSKLUSIEF: Springbok Eben en sy Anlia se groot dag: ‘Dis my droomman, my droomrok, my droomtroue’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eben Etzebeth
Eben Etzebeth

Hulle het in Maart verlede jaar, op Anlia se verjaarsdag, in Frankryk verloof geraak.

Die paartjie is in La Paris se roostuin getroud, onder die bome voor die historiese wit klok, wat gelui het toe Anlia die paadjie afgestap het.

Haar naaswit trourok, deur die Suid-Afrikaanse ontwerper Anel Botha, was romanties met ’n lang, dramatiese sleep, terwyl Eben ’n swart tuxedo en strikdas gedra het. Die Bokkaptein, Siya Kolisi, was een van sy strooijonkers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees