EKSKLUSIEF: Trouklokkies lui vir ‘7de Laan’ se Deànré Reiners: ‘My hart het begin weghardloop’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Deànré Reiners
Deànré Reiners

Kykers het vir Deànré Reiners in 2013 leer ken as Emil in Binnelanders. Daarna het hy Suid-Afrika laat gons met sy rol in 7de Laan as Shawn – ’n getroude man wat uiteindelik erken het hy is gay en verlief op iemand anders.

In die regte lewe, verloop Deànré se liefdeslewe gelukkig baie gladder as dié van Shawn. 

“Lang storie kort, my boetie en Maru se sussie was saam op skool gewees,” vertel dié aantreklike donkerkop-man.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees