Deel

EKSKLUSIEF: ‘Vergeet my nie’-aktrise verlief en verloof: ‘My hart is so vol’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kenley Swart
Kenley Swart

Die Vergeet my nie-aktrise Kenley Swart is verloof ná haar kerel, James-John Matthee, haar onlangs die ja-woord by hul “plekkie” op ’n plaas in Stellenbosch gevra het.

“My hart is so vol. Dit verander niks aan ons liefde nie, maar dit maak my meer opgewonde oor die toekoms en nog meer dankbaar en bewus van elke mooi oomblik in die hede,” vertel Kenley aan SARIE.com.

“Ek is versot op my ring!” sê sy opgewonde oor die verloofring met ’n Moss Agate-steen. “Ek het nog altyd geweet ek is nie noodwendig ’n diamant-persoon nie, en van die eerste oomblik wat ek Moss Agate-stene gesien het, was ek mal daaroor.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees