Deel

eNuus se Daniëlla van Heerden groet vir eers met ’n ‘bang’ voor baba se koms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniëlla van Heerden
Daniëlla van Heerden

“Dit was baie lekker. Dit was baie lekker om so op ’n naweek af te sluit en te weet, dit is nou die laaste bulletin. Die tydsberekening was goed,” vertel Daniëlla wat nou reeds 33 weke swanger is.

“Dit begin nou daai punt raak waar ’n mens ’n bietjie ongemaklik raak, en sukkel om in klere in te pas,” lag sy.

Daniëlla en haar span se redakteur het besluit dit is nou die tyd vir haar om met kraamverlof te gaan, al kom die baba eers 8 Maart. “Tegnies kan sy enige tyd van nou af kom. Ons hoop nie so nie, maar ek kan nie op die nuusleser-rooster wees, en dan is daar ’n situasie waar ek nie meer beskikbaar is nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees