Erns Grundling stap saam met Thuli Madonsela: ‘Haar nederigheid het my baie beïndruk’

akkreditasie
In vandeesweek se episode van ‘Elders’ stap Erns Grundling saam met die voormalige openbare beskermer, Professor Thuli Madonsela.
In vandeesweek se episode van ‘Elders’ stap Erns Grundling saam met die voormalige openbare beskermer, Professor Thuli Madonsela.

“Ek het eintlik ’n kans gevat,” verklap Erns, wat verlede jaar op 16 Junie (Jeugdag) vlugtig vir Thuli ontmoet het. “Dit was tydens ’n social justice walk tussen Stellenbosch en Pniel wat deur Visit Stellenbosch en Dwarsrivier Tourism, in samewerking met die Pelgrimstog van Hoop, aangebied was.”

Daardie dag het Erns sowat een kilometer saam met Thuli gestap. “Ek het baie lekker met haar gesels. Haar nederigheid en vermoë om werklik te luister, het my baie beïndruk,” vertel hy.

Erns het daardie dag besef Thuli is baie lief vir stap en hy het haar vroeër vanjaar gekontak om te hoor of sy ’n gas op Elders sal wees. “Toe stem sy in! Haar program is baie vol, maar ons kon ’n Saterdagoggend vind wat haar dagboek en ons produksie se skedule gepas het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees