‘Getroud met rugby’ se Ansu Visser trek Paarl toe ná sepie ophou verfilm

akkreditasie
Ansu Visser
Ansu Visser

Ansu, wat die rol van die borrelende kelnerin, Lulu, vertolk, vertel haar lewe is lekker interessant op die oomblik.

Sy het in die middel van Junie van Johannesburg af, na Paarl in die Wes-Kaap verhuis om by haar verloofde, die voormalige Lions-rugbyspeler Wilhelm van der Sluys, aan te sluit.

“Dit gaan goed met my – vreedsaam – al het so baie goed die afgelope tyd verander. Ek is nog besig om hier te settle en ek moes vir so baie goed totsiens sê in Johannesburg. Al wie ek in die Paarl ken, is my verloofde en sy familie en vriende. Niemand van my is in die Paarl nie. Dis scary en onseker, maar terselfdertyd opwindend,” verduidelik sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees