Ghoeroe Magriet Groenewald gee raad: Dís hoe jy jou aanlyn voetspoor vergroot en hoekom dit belangrik is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
sosiale media
sosiale media

Magriet Groenewald, ’n gesogte en bekroonde Suid-Afrikaanse sosialemediabemarkingspesialis en die stigterslid van Magriet.co, ’n aanlyn sosialemediabesigheidskool, werk al vir die afgelope sewe jaar met verskeie bekendes.

Hieronder val onder meer Schalk Bezuidenhout, Minki van der Westhuizen, Hykie Berg, Leandie du Randt, Anel Alexander, Erns Grundling, Neels van Jaarsveld, Nic Rabinowitz, Dr. Kobus Neethling, Katinka die Kat, Angelique Gerber, Tumi Morake, Nico Panagio, Wouter Snyman, Rob van Vuuren, Andriëtte Norman, Suna, Dozi, en nog vele meer.

Magriet se passie is om entrepreneurs, besigheidseienaars en influencers te bemagtig om hul aanlyn-voetspoor te vergroot en sodoende hulleself, en hulle produkte, beter te bemark. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees