GMR se David Louw vertel oor nuwe hoofstuk: ‘Kinders maak jou meer mens’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David en Christel
David en Christel

SARIE.com het by David gaan inloer terwyl hy, sy vrou, aktrise Christel van den Bergh, en hul twee klein seuns Daniel en Laudo, ’n wegbreek in Pongola geniet het. 

“Sjoe, dit gaan regtig baie goed. Ons is geseën met twee wonderlike seuns! Hulle is glad nie huilerig nie en ek en Mamma slaap meer as genoeg!” vertel David opgewonde. 

Laudo is op die 1ste Julie vanjaar gebore en Daniel verlede jaar in Maart. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees