Je-ani Swiegelaar vier 10 jaar by ‘Binnelanders’: Dís die spesiale oomblikke wat ek altyd sal onthou

akkreditasie
Je-ani Swiegelaar
Je-ani Swiegelaar

SARIE.com het met aktrise Je-ani Swiegelaar gesels oor haar rol en wat deesdae in haar lewe aangaan.

“Sjoe, daar is soveel spesiale oomblikke om van te kies, ek sal nie eers weet waar om te begin nie,” vertel sy opgewonde. “Ek dink die herinneringe wat my sal bybly, is dié wat agter die skerms gebeur het – dit wat ons klomp aangevang het tussen tonele om onsself besig te hou terwyl ons wag om te skiet.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees