KYK: GMR-ster vier haar kombuistee: ‘My hele wese weet nou ek gaan trou en ek kan nie wag nie!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ansu Visser kombuistee.
Ansu Visser kombuistee.

Ansu, wat verloof is aan die voormalige Lions-rugbyspeler, Wilhelm van der Sluys, vertel om net aan haar kombuistee te dink, sit ’n groot glimlag op haar gesig. “Dit was die perfekste dag!” vertel sy. “Dit was so perfek jy wil dit nie eens oorhê nie, want dit was presies wat jy wou hê én meer.” 

Die spesiale dag het al Ansu se verwagtinge oortref. “Ek het vir my strooimeisies gesê ek het nie veel verwagtinge gehad van hoe of waar dit moet wees nie, maar wat hulle bymekaargesit het, was meer as wat ek ooit sou kon droom! Dit was so gemaklik, lekker en joyful en ek het so baie gelag.” 

Sy vertel die geleentheid was baie intiem. “So, almal kon lekker saamgekuier het – my familie, my skoolvriende, my strooimeisies, my ma en my tannies, niggies en sussies. Dit was so perfek en ek voel so geseën om omring te wees deur hierdie mense wat saam met my bly is en die hierdie nuwe seisoen wil vier!”  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees