KYK: ‘Boer soek ’n vrou’ se Marciel Hopkins kuier by haar wynmaker-pa op die kassie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marciel Hopkins en JP Quickelberge. Foto: Verskaf.
Marciel Hopkins en JP Quickelberge. Foto: Verskaf.

Marciel, wat in die wynbedryf grootgeword het, vertel haar beste herinnering van plaaslewe, is om naby aan die natuur te kon lewe.

“Om in die ooptes te kon wees . . . Ek was nêrens ooit vasgedruk tussen vier mure nie. Ek het my eie bokkies en gansies gehad. Ek het naweke saam met my pa gaan visvang – kniediep in die dam!” onthou sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees