Deel

KYK: GMR-aktrise Juanita Velts gesels oor hul nuwe baba: ‘Hy is so ’n oulike ou dingetjie!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Juanita Velts
Juanita Velts

SARIE.com het gaan inloer by die gesin om te hoor hoe dit gaan. 

“Dit was ’n groot aanpassing! Ek kan nie glo Simon is volgende week al vyf maande oud nie!” borrel Juanita.  

Die eerste drie weke was aanvanklik maklik, want Juanita se ma was daar om te help. “Toe ry my ma, en toe was dit rof vir vier weke!” lag sy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees