KYK: Komediant laat SA weer skaterlag soos hy Bok-breier in advertensie na-aap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Glen Biderman-Pam
Glen Biderman-Pam

Wel, nie vir die komediante Glen Biderman-Pam en sy vennoot Oli Booth by die produksiemaatskappy Panther Punch nie.

Dié twee het onlangs in die skoene geklim van die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, en SA se direkteur van rugby, Rassie Erasmus, in hul nuutste advertensieveldtog vir Checkers.

“Wanneer jy ’n regte persoon speel, wil jy ’n ware weerspieëling van hul karakter uitbeeld. So ek het baie onderhoude van Jacques gekyk en werklik probeer om sy aksent, stemtoon en ritme reg te kry,” verduidelik Glen aan SARIE.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees