Deel

KYK: SARIE kuier agter die skerms by kykNET se nuwe drama ‘Mooiweer en warm’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mooiweer en warm
Mooiweer en warm

Die reeks is uit die pen van die veelbekroonde skrywer Paul C. Venter, bekend vir trefferreekse soos Arende, Konings, Vlug na Egipte en Terug na Egipte.

Dit spog met ’n rolverdeling so lank soos die ry by ’n vlooimark se pannekoekstalletjie en sluit Carla Smith, Beer Adriaanse, Carlo Daniëls, Antoinette Kellermann, Paul du Toit, Brümilda van Rensburg, Tinarie van Wyk Loots en Deon Lotz in.

Elke akteur speel ’n eiesoortige karakter met sy of haar eie probleme en dinge wat lei tot groot drama en lekker lag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees