Deel

KYK: VBG-finalis Ané Oosthuysen gesels oor haar passie: ‘Die onderwys kies jou, nie andersom nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SARIE Voorbladgesig,Real housewives van Pretoria,onderwysertjie,Vanderbijlpark,Kaapstad,kykNET,Ane Oosthuizen
SARIE Voorbladgesig,Real housewives van Pretoria,onderwysertjie,Vanderbijlpark,Kaapstad,kykNET,Ane Oosthuizen

Sy sal altyd bly wees sy het die kans gevat om in te skryf vir SARIE se gesogte Voorbladgesig-kompetisie. “Dit was ’n ongelooflike geleentheid en ek het so baie van myself deur die proses geleer,” vertel sy. 

As tale-onderwyseres is Ané passievol oor die onderwys. “Ek leer soveel van die kinders in my klas, terwyl dit eintlik my werk is om vir hulle iets te leer. Hoe vervullend is dit nie?” 

Vir haar is die lekkerste, maar ook somtyds die uitdagendste deel van haar werk om daagliks met ’n wye verskeidenheid van kinders te werk. “Elkeen het hulle eie persoonlikhede, agtergrond en stadium van ontwikkeling.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees