KYK: Zetske en Altus se romantiese fotosessie

akkreditasie
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
Die sterre van Getroud met Rugby pronk in pragtige modes.

Zetske van Pletzen is nie net ’n aktrise nie, sy is ook ’n sakevrou en modeontwerper. 

Ja, sy het haar eie Halo by Zetske-modereeks wat in Suid-Afrika vervaardig word. En wanneer sy nuwe items bekend stel, doen sy dit met ’n stylvolle fotosessie wat dit behoorlik vier. 

ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography

Sy deel haar nuutste reeks eksklusief met SARIE.com!

ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
Rolene & Co Photography & Videography

Zetske en haar akteurman, Altus Theart, het na die Vaalrivier gemik vir die pragtige foto’s. Die paartjie het in 2008 op die stel van die kykNET-dramareeks Kruispad ontmoet en is in Januarie 2012 getroud.  

ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
Rolene & Co Photography & Videography

Geleentheidskoördineerder Jean Prieur du Plessis het die stilering by die venue, Duck Point, gedoen.

ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
Rolene & Co Photography & Videography

Zetske is vol lof vir Jean Prieur: “Hy het verskaffers gekry vir die blomme, dekor, skryfbehoeftes en koek, en vir hulle ’n foto van die geblomde materiaal van my romp gestuur as inspirasie. Ek het alles vir die eerste keer op die dag van die shoot gesien en was so beïndruk!”  

ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography

Jean Prieur het Rolene van der Merwe van Parys as fotograaf aanbeveel. “Sy het al vele troues by Duck Point afgeneem en weet presies waar die beste spots is. Sy weet presies wat sy wil hê en dit was heerlik om saam met haar te werk,” vertel Zetske.

ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography

“Hoewel dit yskoud was, het alles so mooi bymekaar gekom en dit was ’n wonderlike ervaring.”

ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography

As venue het Duck Point haar en Altus só beïndruk dat hulle reeds beplan om hul tiende huweliksherdenking daar te vier – met ’n stylvolle en romantiese partytjie!

ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography
ZETSKE & ALTUS DUCK POINT SHOOT
FOTO Rolene & Co Photography & Videography


VERSKAFFERS

FOTOGRAAF: Rolene & Co Photography & Videography (@rolenephotography) www.rolenephotography.co.za

VENUE: Duck Point (@duckpointvenuevaal) www.duckpoint.co.za

KOÖRDINEERDER: Jean Prieur du Plessis (@jeanprieur_JP)

ZETSKE SE KLERE: Halo by Zetske (@halo_by_zetske) www.zetske.co.za

ALTUS SE PAK: Yihan Bronn Couture (@yihanbronn) www.yihanbronn.co.za

HARE EN GRIMERING: Belle Beauty by Jenine, Jenine Grobler (@beautybyjenine)

KOS: Chef Bosch, Shaun Bosch, @chefbosch www.chefbosch.co.za

DEKOR EN BLOMME: Flower & Decor Spot, Christa van Wyk (@floweranddecorspot)

SKRYFBEHOEFTES: The Peachy Peony, Christell du Preez  (@thepeachypeony) www.thepeachypeony.com

KOEKE: Sweetly Cakes, Celeste Dannhauser Kruger (@sweetlycakes)

JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees