book-icon Uitgawe Julie/Augustus 2022
Deel

LEES WEER: Doener, dromer Donnalee: ‘Ek waag, dít laat my tiek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Donnalee Roberts
Donnalee Roberts

Op honderd wil sy steeds nuwe dinge leer en ervaar en opgewonde wees oor die lewe.

Kafeïenvrye latte in die hand, gesels aktrise, vervaardiger en draaiboekskrywer Donnalee Roberts in die Chocolat Bistro in Durbanville, waar dit gesellig gons. Asof só gestileer, pas sy in by die ouwêreldse dekor in haar geblomde hoënek-rok, Alice in Wonderland-kopband en roomkleur stewels. 

Haar rok is deel van haar klerereeks, The Romantic Collective. Dié aanlyn besigheid het goed gevaar tydens die pandemie. As sy nie in die filmbedryf was nie, bieg sy, was sy modeontwerper. “Ja, die ewige romantikus, dis ek.” Mooi rokke met gedrukte patrone laat ons eie Julia Roberts-ewebeeld breed glimlag. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees