Leeu-ster vier sy 100ste wedstryd vir dié span én gaan weer pa word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andries en Mart
Andries en Mart

Nie net draf heelagter Andries hierdie naweek uit vir sy 100ste wedstryd vir die Leeus nie, maar sy vrou, Mart, is swanger met die paartjie se tweede kind. 

Mart, wat nou sowat 18 weke swanger is, vertel hulle was aan die Amalfi-kus met vakansie toe sy begin vermoed daar is dalk iets aan die broei.  

“Terug in Treviso (die paartjie het vir ’n tyd lank in Italië gewoon), het ek ’n tuistoets gedoen en my vermoede bevestig,” glimlag sy. Dit was ’n week voor hul dogtertjie se eerste verjaarsdag. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees