Deel

Lizz Meiring se broer Rocco wen SA afrigter van die jaar: ‘Jy rig eers die mens af, dan die atleet’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rocco Meiring
Rocco Meiring

Rocco en Lizz Meiring het naam gemaak in twee uiteenlopende wêrelde. Hy rig ons Olimpiese kampioen Tatjana Schoenmaker en van die beste swemmers in Suid-Afrika af. Sy is ’n veelbekroonde aktrise, skrywer, regisseur en kunste-kampvegter.

Hy staan soggens douvoordag langs die swembad in Pretoria. Sy dink dikwels in die middernagtelike ure in haar huis in Johannesburg van haar kreatiefste planne uit.

Maar as dit by werksetiek kom, staan dié broer en suster se kop in dieselfde rigting: Jy doen ’n ding ordentlik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Mei/Junie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees