Magdalize wil eendag die wêreld verken

akkreditasie
Magdalize Myburgh is ’n graad 11-leerder van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Sy droom daarvan om eendag die wêreld plat te reis.

SARIE Nuwe Gesig word met trots geborg deur Isa Carstens Akademie en Lavish'd.

Die Covid-tydperk het my geleer dat …

Jy tyd saam met familie en vriende moet koester en waardeer, want jy weet nooit wanneer dit die laaste keer is wat julle saam gaan wees nie.

As ek net drie apps op my selfoon mag hê, dan kies ek ...

Google, WhatsApp en Photo Gallery.

Watter Suid-Afrikaanse vrou inspireer jou, en hoekom?

Rolene Strauss, omdat sy sulke ongelooflike deursettingsvermoë het. Nadat sy Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld was, het sy teruggekom van al die glitz en glam en net weer ’n gewone student geword, haar mediese studies voltooi en ’n suksesvolle besigheidsvrou geword. En dit alles terwyl sy nog ’n ongelooflike ma ook is!

Magdalize se inskrywingsfoto's
Magdalize se inskrywingsfoto's
Magdalize se inskrywingsfoto's
Magdalize se inskrywingsfoto's
Magdalize se inskrywingsfoto's
Magdalize se inskrywingsfoto's

Wat sal ’n werklikheidsreeks oor jou lewe genoem word?

Carpe diem met Magdalize.

Wat is jou lewensdroom?

Om eendag ’n suksesvolle loopbaan as special effects-grimeerkunstenaar te hê en ook om die wêreld plat te reis en te verken.

Magdalize in ’n neutedop:

  1. Winter of somer? Somer
  2. Koffie of tee? Koffie
  3. Bordspeletjies of ’n fliek? Fliek
  4. Hond of kat? Hond
  5. Boek of tydskrif? Tydskrif
  6. Soet of sout? Sout
  7. Jeans of rok? Jeans
  8. TikTok of Instagram? Instagram
  9. Twitter of Snapchat? Snapchat
  10. Wildtuin of see? See

SARIE Nuwe Gesig word met trots geborg deur Isa Carstens Akademie en Lavish'd.

JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees