Deel

‘My ma kook beter as joune’-aanbieder Early B: ‘Ek hou van mense kyk en mense entertain’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf.
Foto: Verskaf.

Early B vertel die ding wat hy die meeste geniet, is om in die kombuis te wees en nie die een is wat kook nie. “Ek sien regtig ook uit na wat die nuwe deelnemers na die tafel toe kan bring!”

Dit was vir hom lekker om met hierdie week se wenspan, Mara en Reze-Astrid, te werk. “Ek’s trots dat al die deelnemers sover die moed gehad het om deel te neem en hulself geniet het. Die wenners kan trots wees op hulself en die ander spanne moenie ophou kook nie! Hierdie is net die begin!”

Toe die vervaardigers hom genader het om deel te word van die program, was Earl dadelik opgewonde. “Ek het, sommer van die begin af, van die hele konsep gehou. Solank ek net nie hoef te kook nie, was dit goed met my.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees