Nuweling sangeres Simoné Roets: Dís wat ek in Australië geleer het en hoekom ek teruggetrek het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Simoné Roets
Simoné Roets

Simoné het in Mbombela (voorheen Nelspruit) grootgeword en het eers op universiteit haar passie vir musiek ontdek. Ná vyf jaar in Australië is sy opgewonde om terug te wees in Suid-Afrika en haar musiek met Afrikaners te deel.

Simoné het baie van haarself in die vreemde geleer. “Die meeste groei en karakterontwikkeling gebeur as dit wat om jou is, nie bekend en gemaklik is nie. Ek dink die uitdaging is dan om nie te probeer gryp na dit wat bekend voel nie (soos om in Australië ander Suid-Afrikaners op te soek en saam met hulle daar te kloek).”

Sy wou juis haar perspektief verbreed, ander kulture leer verstaan en vriendskappe bou met mense wat nie dink en doen soos sy nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees