Deel

Nuweling sangeres SUNEL: ‘Ek kan nie ’n dag laat verbygaan sonder musiek nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Moenie,Fickle Heart,Sunel,Francois van Coke
Moenie,Fickle Heart,Sunel,Francois van Coke


Haar debuut-enkelsnit, Fickle Heart, wat in 2017 uitgereik is, was vir nege weke nommer een op SFM se top-30 en vir dertien weke bo-aan die Nederlandse radiostasie, HOSA Radio.

Sy is tans besig met talle projekte en skryf hard aan musiek vir volgende jaar. “Ek is baie opgewonde en kan nie wag om alles met julle te deel nie!” gons die blondekop. “Musiek vloei deur my are. Van kleins af was daar altyd musiek in die huis gewees,” vertel sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees