‘Op my eish!’ se Elaine hou kombuistee: Ons wil die toekoms as ‘een’ aanpak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elaine Adlem kan nie wag om te trou nie! Foto: Verskaf.
Elaine Adlem kan nie wag om te trou nie! Foto: Verskaf.

Elaine van Bloubergstrand in Kaapstad het oorspronklik ingeskryf vir Op my eish! omdat sy werklik opsoek was na liefde.  “Ek was al ’n geruime tyd enkellopend en het net gedink ‘wat het jy om te verloor? Vat ’n kans!’” vertel die donkerkop vrou.

Tot haar eie verbasing, was die hartebreker Francois Jacobs nie die een vir haar nie en het sy sommer haarself die trekpas gegee nadat ’n lid van Op my eish! se produksiespan, De Wet Uys, haar hart gesteel het.

Die paartjie is kort daarna verloof en Elaine het die afgelope naweek haar hennepartytjie gevier by The Beach in Pretoria. Sy het vir die naweek in Johannesburg gaan kuier en haar susters en vriendinne het die groot bederf gereël.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees