‘Op my eish!’ se Nykie en Francois steeds dolverlief: ‘Ons wil die wêreld ons speelgrond maak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Op my eish’  se Francois Jacobs en Nykie Pretorius is steeds dolverlief! Foto: Verskaf
‘Op my eish’ se Francois Jacobs en Nykie Pretorius is steeds dolverlief! Foto: Verskaf

Ná afloop van die program het die paartjie stil-stil ’n vakansie saam geneem om weg te kom van die wakende oë van die publiek om mekaar beter te leer ken. 

“Ons was eers Hermanus toe omdat dit ’n stil-stil dorpie is en ons ’n bietjie ’n blaaskans wou neem,” vertel Nykie aan SARIE.com.

Die paartjie, soos kykers hulle ook leer ken het, sukkel om stil te sit en niks te doen. “Ons geniet goed wat ons adrenalien opstoot, so ons het besluit om te gaan skydive.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees