‘Plaasjapie’ groet ’n gunsteling: ‘Selfs ’n miljoen sal my nie vals of agteraf maak nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Plaasjapie Bean
Plaasjapie Bean

In vandeesweek se episode van kykNET se werklikheidsreeks, Plaasjapie, word een van die kykers se gunstelingspelers, Bean, oftewel Edward-John Hill, ’n musiekpromotor en avontuurentrepreneur van Langebaan in die Wes-Kaap, uitgestem. 

Bean vertel eerlik hy het ingeskryf vir Plaasjapie om die geld te wen. “Ek het alles verloor tydens lockdown – my huis, twee voertuie, my meubels en al my klanktoerusting wat ek gebruik het om groot feeste te doen.” Vir meer as twee jaar, kon Bean geen feeste doen nie. 

“Ek hou van liefdadigheid en om mense te help, maar ek moet eers weer myself op die been kry, voor ek ander kan help,” verduidelik hy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees