PRAGFOTO’S: Springbok Faf se Miné hou henneparty: ‘Ek wil nou net met Faf trou!’

akkreditasie
Mine se bachelorette
Mine se bachelorette

Miné, ’n apteker in Postmasburg in die Noord-Kaap, vertel dit was groot pret. “Dit was amazing! Daar was so baie gelag – ons het onsself doodgelag, gedans en gekuier!” 

Die groep vrouens het ’n huis in Bakoven in Kaapstad gehuur vir die geleentheid. Die eerste aand het hulle ’n wynproesessie met Vinette-wyne gehad. “Dis ’n fantastiese konsep om wyn in ’n blikkie te kan koop, en dan is die wyne nog heerlik ook!” vertel sy.  

Ná die wynproe het hulle lekker partytjie gehou met goeie musiek en vriendskap. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees