book-icon Uitgawe Mei/Junie 2022

‘Projek Dina’ se Chanelle de Jager het weer stilte teruggevind in die Noord-Kaap

akkreditasie
Chanelle de Jager. Foto: ER Lombard/Huisgenoot
Chanelle de Jager. Foto: ER Lombard/Huisgenoot

Chanelle de Jager is deesdae presies waar sy wil wees.

Op die plaas Geelkop buite Keimoes in die Noord-Kaap waar die aktrise twee jaar gelede saam met haar verloofde nesgeskop het, lyk ’n tipiese dag dalk só: Hul agt honde maak haar om halfses wakker, dán koffie op die stoep wat uitkyk op die wingerd en haar garingboom-en-kaktustuin. Nege tot vier is “besigheidsure” in haar ateljee.

Daarna kosmaaktyd. Sesuur: aandete op die stoep. En later ’n bietjie TV . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees