‘Projek Dina’ se Tim Theron gesels oor sy huwelik, ouerskap en luilekker uitspan in Mauritius

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tim Theron
Tim Theron

“Soos 99% van die wêreld was ons totaal en al uitgeput ná alles wat gekom het met die covid-19-pandemie – die invloed op ons werk, lewens, families en verhoudings,” verduidelik Tim eerlik wanneer hy met SARIE.com gesels.

“Maar ook, ons het al probeer om hierdie wegbreek te vat vir ’n paar jaar, selfs vóór covid,” voeg Juanli by. 

Vir Tim is dit altyd moeilik om tyd af te vat. “Ons is altyd besig met nuwe projekte en om goed aan die gang te probeer kry, so jy staan nooit behoorlik stil nie,” meen hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees