Die program het die land verras, verbaas, laat lag, geskok en warm onder die kraag gehad en geen kyker is werklik onaangeraak gelaat nie.
In die laaste episode van Die real housewives van Pretoria kry die dames vir oulaas ’n beurt om hul saak te stel en hul sê te sê.