SA sangeres bedrywig met liefdadigheidsprojekte in Portugal: ‘Ons wil ’n veilige hawe skep’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sangeres Fransien Scott woon saam met haar gesin in Portugal. Foto's: Verskaf.
Sangeres Fransien Scott woon saam met haar gesin in Portugal. Foto's: Verskaf.

Die gesin het vir nege jaar in Surrey, Engeland gewoon en daarna verhuis na Switserland waar hulle vir sewe jaar nesgeskop het.

“Ons het daarna besluit om die son te gaan soek in Barcelona in Spanje vir drie jaar, waarna ons tydens die covid-19-pandemie teruggetrek het Engeland toe. Aan die einde van 2021 het ons die groot besluit geneem om permanent Portugal toe te trek aangesien ons so lief geraak het vir die natuurskoon en mense – dit laat ons so baie aan Suid-Afrika dink,” vertel Fransien.

Fransien hou haarself besig in die verte met ’n kombinasie van musiek, huisopknappingsprojekte wat die paartjie koop en verkoop en dan haar twee liefdadigheidsprojekte KeeperSoul en Hope-Full Boxes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees