book-icon Uitgawe Januarie/Februarie 2022

SA se 1st lady: ‘Ek lei my lewe, Cyril het sy mense’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Tshepo Motsepe se CV is propvol: presidentsvrou van Suid-Afrika, mediese dokter, voorsitter, ma en vele meer. FOTO Kgomotso Neto
Dr. Tshepo Motsepe se CV is propvol: presidentsvrou van Suid-Afrika, mediese dokter, voorsitter, ma en vele meer. FOTO Kgomotso Neto

Toe Cyril Ramaphosa in Februarie 2018 die demokratiese Suid-Afrika se vyfde president word, moes ons as joernaliste behoorlik bontstaan om soveel as moontlik oor hom te probeer uitvind.

Van die feite was welbekend – ons het immers geweet hy was destyds ’n vakbondleier, gesoute politieke onderhandelaar, later ’n skatryk sakeman en, in sy vrye tyd, ’n beesboer.

Maar één onderwerp het ons bly ontglip: Die nuwe presidentsvrou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees