Deel

SARIE gesels met ‘Binnelanders’ se dr. Liam oor sy debuutroman

akkreditasie
David Viviers
David Viviers

’n Eeu-oue trommel word diep in die Karoo opgegrawe. Binne-in lê die verlore joernaal van Victoriaanse skrywer Elizabeth Tenant saam met ’n bondel wat soos die oorblyfsels van ’n kind lyk.

Michael, ’n student wat sukkel met ’n gebroke hart, is gefassineerd deur ’n beskrywing in die joernaal: ’n Skarlakenrooi gordyn wat in die lug bo Sterfontein – ’n dorp waar sterre helderder skyn as enige ander plek in Suid-Afrika – hang.

“Hierdie gordyn verberg die ingang na ’n ander wêreld,” skryf Elizabeth. Maar dinge raak al hoe vreemder wanneer hy ’n sin in die dagboek lees wat lyk asof dit aan sy ma verbind is, ’n honderd jaar voor haar geboorte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees