SARIE gesels met voorbladster Nadia Valvekens oor nuwe telenovelle ‘Diepe Waters’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diepe Waters
Diepe Waters

“Ek is eintlik baie nadenkend en maak graag tyd om introspeksie te doen, maar ek was só besig dat ek min daarby kon uitkom. En toe ek einde verlede jaar uiteindelik tot stilstand kom, het ek dit behóórlik gedoen. Boonop was die groot vier in Maart vanjaar, so daar was baie om oor na te dink.”

Dankbaarheid was toe die oorhoofse emosie. “Ek voel geseënd dat ek so besig was, dat ek kop bo water kon hou en kos op die tafel kon sit, want ek weet baie mense het bitter swaar gekry.”

Maar net soos die res van die mensdom, is ook sy nie onaangeraak deur die afgelope twee jaar nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees