Deel

SARIE kuier agter die skerms by ADAM se nuwe musiekvideo: Só wil hulle 2023 húl jaar maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hulle is opgewonde oor hul splinternuwe enkelsnit, Huurvry.
Hulle is opgewonde oor hul splinternuwe enkelsnit, Huurvry.

Hulle musiek kan beskryf word as vars en opgewek en hul albums, Vir jou gemaak en Goud, het reeds goue status bereik.

Die manskap vertel dit gaan altyd goed met hulle. Hulle is tans opgewonde oor die vrystelling later hierdie week, van hul splinternuwe enkelsnit, Huurvry, asook nuwe musiek waaraan hulle werk saam met sanger Daniel Baron.

“Ons hou baie daarvan om net onsself te wees. Dit is wat musiek vir ons as ADAM lekker maak,” vertel Christoff. “Ek dink elkeen van ons bring ons eie tipe persoonlikheid na die groep en dit gee ons baie balans as musikante.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees