Deel

SARIE kuier by die ‘Mal Kamper’: ‘Al my avonture word aangepak met die geesdrif van ’n jongmens’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf.
Foto: Verskaf.

Dewald vertel die lewe is tans ’n lied vir hom. “Soos die gesegde lui: I’m living the dream! Ek is totaal en al mal oor die buitelug, buitelewe en avonture en om dit vir ’n gedeelte van die jaar my werk te kan noem, is net ’n voorreg! Ek sien myself as baie blessed.”

Hy en sy span is tans besig met die verfilming van die laaste paar avonture van die nuwe Mal kamper TV-reeks en hy is op pad na St. Helena-eiland vir ’n paar aksiebelaaide dae van voetslaan, hengel, skubaduik, kamp in die berge. “Ons gaan ’n nuwe bestemming van hoek tot kant verken.”

Min mense glo vir Dewald as hy vertel hy is eintlik ’n introvert. “Seker omdat ek so baie praat op die show,” lag hy. “Maar ek is eintlik ’n huishen wat lief is daarvoor om by die huis te wees en saam met my vrou, Sylvia, te kuier en rustig te wees.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees