SARIE kuier by geliefde aktrise Leandie du Randt: ‘Ek is dol oor my lewe!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leandie du Randt
Leandie du Randt

Klakouse maak haar skoon warm onder die kraag, sê die TV-ster Leandie du Randt onomwonde. Sy glo vas ’n mens het altyd ’n keuse – selfs al is dit net om met dankbaarheid te leef. En om te fokus op wat jy wel het, pleks van die teenoorgestelde.

Leandie lééf dit elke dag. Sy is dankbaar vir elke liewe droom op haar visiebord wat sy tot dusver kon aftiek, selfs die dinge waarvoor sy nié gevra het nie.

“Ek is maar ’n ou regte achiever,” erken sy tydens die aanlyn gesprek vanuit haar blyplek in Pretoria wat sy met haar vervaardiger-liefde, Stephan Neethling, deel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees