book-icon Uitgawe Januarie/Februarie 2023
Deel

SARIE kuier by musieklegende André Schwartz: ‘Dis my tweede kans’

akkreditasie
André Schwartz probeer nog die stukke van sy hart heg nadat sy ma, Ina, in Maart op 89 oorlede is.
André Schwartz probeer nog die stukke van sy hart heg nadat sy ma, Ina, in Maart op 89 oorlede is.

Party dae word hy wakker en wonder hoe hy die res van sy lewe sonder haar gaan hanteer. 

André Schwartz probeer nog die stukke van sy hart heg nadat sy ma, Ina, in Maart verlede jaar op 89 oorlede is. “Sy was álles in my lewe, het niemand veroordeel nie. Dit was altyd net ek en sy. My pa is dood toe ek dertien jaar oud was.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees