Deel

SARIE loer in by Ivan Botha: ‘Beurtkrag’, ’n bedrywige jaar en dit wat 2023 inhou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ivan Botha
Ivan Botha

In die fliek trek Jasper (Ivan Botha) en Fransie (Donnalee Roberts) vir die eerste keer saam in – net wanneer beurtkrag tref. 

In hierdie donker dae van hul verhouding, moet hulle óf saam deur hul kwessies werk, óf besluit om hul lig op ’n ander plek te gaan soek. 

As jy al in ’n verhouding was, jou hart gebreek het, of in liefde glo, sal jy jou met hierdie karakters kan vereenselwig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees