Deel

SARIE VBG-finalis Carlien Neethling vertel: ‘Ek wil lééf. Die lewe is só kort’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
9	c$óbP
9 c$óbP

Carlien vertel sy het ’n besige paar maande agter die rug. Sy het onlangs na Kaapstad verhuis en kan nie wag vir die nuwe avontuur nie! “Hier is soveel mooi om te sien en te beleef!” 

Haar SARIE Voorbladbesig-ervaring is ook iets wat sy vir niks sal verruil nie. “Ek het wonderlike mense ontmoet en sal altyd elke oomblik koester.” 

Carlien, wat ’n mediese dokter is, vertel sy is steeds baie passievol oor haar werk. “Mense het mekaar altyd nodig. Dit is vir my wonderlik en ’n voorreg om daar te kan wees vir iemand en hulp te bied in ’n tyd van nood.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees