Deel

SARIE VBG-finalis Wendy van Zyl vertel: ‘Moenie die krag van ’n glimlag onderskat nie!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wendy van Zyl
Wendy van Zyl

“Ek drink baie water, oefen gereeld en kry ten minste agt ure se slaap in. Moenie die krag van ’n glimlag onderskat nie, want gelukkige vroue is die mooiste vroue!”

Wendy vertel haar lewe is op die oomblik ’n wonderlike tipe chaos! “Die SARIE-Voorbladgesig-kompetisie was ’n hoogtepunt van my jaar, eintlik van my lewe – saam met trou en kinders kry.”

Sy vertel die ervaring het haar soos ’n koningin laat voel. “’n Mens raak so maklik verlore in die rol van vrou- en ma-wees. Hierdie ervaring was oor my en om skielik op die ouderdom van 52 die spotlight op my te hê, en om so bederf te word . . . dit was ongelooflik en ’n lekker selfvertroue-boost.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees