Die pragtige aktrise Simoné Nortmann, wat vroeër vanjaar in die rolprent Stroomop te sien was, is ons eerste voorbladster van die nuwejaar! Ja, Simoné verskyn op SARIE se Januarie 2019-uitgawe (nóú te koop!) en gesels oor haar nuwe sepie-rol, haar verloofde, die groot bruilof en wat sy geleer het.
Kersfees is 'n kosbare tyd vir haar. En sy glo om dié tyd saam met geliefdes deur te bring, en dit sluit nou natuurlik haar verloofde, Andries Pretorius, in. Volgende jaar die tyd vier die oulike paartjie hul eerste Kersfees as getroudes!
Simoné deel haar 5 wense vir die feestyd: