Spoegwolf-rocker Danie du Toit se prentjiemooi troue: ‘Ek dryf nou nog ’n bietjie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Danie du Toit
Danie du Toit

’n Liefdesverhaal wat sy duisende aanhangers se harte vermurwe elke keer as hy daaroor sing. En nóú sal hy beslis nie kan ophou sing nie . . .

Die Spoegwolf-rocker het Saterdag voor sowat 120 mense in die NG Kerk Paarl ewige trou aan die beeldskone Melissa Bradshaw beloof.

Luckiest man alive. Ek dryf nou nog ’n bietjie. Beste dag van my hele bestaan. Ooit. Wow, Melissa,” skryf Danie op Instagram by twee kiekies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees