book-icon Uitgawe Maart/April 2022
Deel

Spoegwolf se Danie: 'Geluk is soos om die fluitjie in ’n rugby-wedstryd te soek'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Danie du Toit. Foto: Instagram/@danie_reenwolf
Danie du Toit. Foto: Instagram/@danie_reenwolf

Digkuns is een van die dinge wat my baie opgewonde maak. Woorde kan mense verander, en ek hoop myne kan ook eendag. Ek sou David Kramer en Bruce Springsteen wou nooi.

Dit sou moeilik wees, aangesien ware geluk nie regtig bestaan nie. Dis ook nie iets waarna ons moet soek nie. Daar is ware vrede, ware liefde en selfs woorde wat die waarheid is. Ons kan na hierdie dinge soek.

Maar om geluk te soek is soos om die fluitjie in ’n rugby-game te soek. Jy moet die bal soek. En jy moet die lyn soek. Woorde wat vir my baie beteken, is die woorde van [die Amerikaanse rockgroep] The National: “All we gotta do is be brave and be kind.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees