TV-aanbieders Zoë Brown en Vicky Davis braai saam: Dís hoe jy die ys breek by ’n kuier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sy het lekker gebraai.
Sy het lekker gebraai.

Die Botes-Coetzer-gesin bedien Asiatiese lamsribbetjies en Koreaanse hoender, terwyl die Byleveldts kokkerot-steak met dadel-en-rooiwyn-sous voorsit.

Zoë vertel dit was ’n fees om by die spanne se huise te kuier. “Elke span het mooi hul tema deurdink en die kos was smullekker!”

Hoewel sy self nie kan braai nie, is sy mal oor braaivleis en die twee gesinne het uitgehaal en gewys! “Van die drankies was ’n bietjie sterk geskink,” lag sy. “Maar ek weet daar was van die ander wat nie sou kla nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees