Twee nuwe rolle vir Melissa Willering

akkreditasie
Melissa en Natasha van der Merwe agter die skerms by Suidooster. Melissa speel eersdaags Natasha se suster in dié sepie.

FOTO Verskaf
Melissa en Natasha van der Merwe agter die skerms by Suidooster. Melissa speel eersdaags Natasha se suster in dié sepie. FOTO Verskaf

Ons het vinnig geheg geraak aan Melissa Willering se eerlike en opregte energie voor die kamera. Eers as Chrissie Bekker op Getroud met Rugby; en in Fiela se Kind het haar Nina ons hartsnare geroer. Nou keer Melissa een van die dae terug na ons skerms: in twee interessante rolle.

Melissa, wat onlangs verloof geraak het aan Regardt Botha ('n video-redigeerder), verskyn vanaf 27 Augustus in 'n nuwe rol op Suidooster. Haar karakter, Linda, het Asperger's. Sy kom kuier by haar suster, Susan (gespeel deur Natasha van der Merwe). Sy maak ook 'n draai in die reeks Nêrens, Noord-Kaap wat op 31 Augustus op kykNET begin. In dié reeks speel sy 'n Hollandse meisie teenoor De Klerk Oelofse se Karoo-boer. 

Sy gesels met SARIE.com oor selfsorg, sepies, en haar verlowing. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees