Deel

Vanes-Mari oor ‘Die groot afskud’: ‘Dit verg werk om gemaklik te voel in die lyf wat jy het’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vanes-Mari du Toit
Vanes-Mari du Toit

Vanes-Mari is van vandeesweek af te siene op VIA se Die groot afskud – ’n kompetisiereeks waar ses deelnemers spook om die vetjies te laat wegsmelt. 

“Dit is nie net ’n gewigsverliesprogram nie, maar meer van ’n leefstylverandering wat die deelnemers ondergaan,” verduidelik sy. 

Volgens haar is dit ’n baie beproewende tydperk vir die deelnemers, maar ook baie lonend.  Daar is twee spanne en die span wat gesamentlik die meeste gewig verloor, stap met ’n groot kontantprys weg, wat verdeel word tussen die lede van die wenspan. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees