Deel

VBG-finalis Jean-Mari Ferreira: ‘Voorbladgesig was vir my nog ’n geleentheid om dieper te delf’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voorbladgesig
Voorbladgesig

2022 was vir hierdie pragtige vrou ’n ongelooflike jaar in alle fasette van haar lewe. “Ek het my besigheid uitgebrei, wat al vir baie lank ’n droom in my hart is. Ek het myself uitgedaag en vir SARIE Voorbladgesig ingeskryf en op soveel vlakke gegroei. Ek vind nog my nuwe balans om al die balle in die lig te hou, maar ek geniet elke oomblik!” 

Sy is dankbaar vir haar onvergeetlike reis met SARIE Voorbladgesig. Dit is ’n ervaring wat haar altyd sal bybly. “Ek was redelik selfversekerd dat ek die mantra #jyisgenoeg glo en tog was ek met oomblikke gekonfronteer met die vraag: ‘Is ek werklik genoeg?’.” 

Dit het vir Jean-Mari nogal onkant gevang. “Ek het dit nie besef tot ek in die proses was nie. Ek het werklik ondersoek ingestel en daardie onsekerhede wat diep binne myself lê, opgegrawe en moeite gemaak om vry te kom daarvan.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees