Wie wil jy graag nooi vir ete? Bekendes verklap hul gastelyste en die spyskaart

akkreditasie
Bekendes vertel wie hul na ete sal nooi. Foto: Verskaf.
Bekendes vertel wie hul na ete sal nooi. Foto: Verskaf.

SARIE.com het vir ’n paar bekendes gevra saam met wie hulle graag, in ’n wêreld waar niks onmoontlik is nie, ’n aandete-fees sou wou hou, hoekom, waaroor hulle sal gesels en wat hulle sal bedien. 

Walt Disney is iemand na wie ek van kleins af opkyk. Hy het altyd in sy drome geglo, al het mense vir hom gesê dit is nie moontlik nie. “All our dreams can come true, if we have the courage to pursue them.”

Jodie Comer is ongelooflik goed daarmee om van een aksent na ’n ander te spring (soos haar karater in Killing Eve), so dalk kan sy my ’n paar tips gee, want ek sukkel nogal met aksente.     

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees