‘Plaasjapie’ Marius moet huis toe: ‘Ek het dit glad nie sien kom nie. Ek het gedink ek is veilig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In die vyfde episode is nog iemand van die Soetmelksvlei-span uitgestem. Foto: Verskaf.
In die vyfde episode is nog iemand van die Soetmelksvlei-span uitgestem. Foto: Verskaf.

In hierdie week se episode het die span Soetmelksvlei, ten spyte van hul beste pogings, nog ’n spanmaat verloor. 

Marius van Wyk, ’n SANDF-soldaat van Kimberley in die Noord-Kaap, is tot sy skok, uitgestem.  

Marius, wat grootgeword het op sy oupa se plaas en graag eendag wil terugkeer na daardie lewe, vertel hy was vas oortuig Arthur gaan hierdie keer sy sakke moet pak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees